Bestuur

Druk
PDF

antoinette

amanda

esther

mariette

alida2

gielie

ilse

 teks

Sinodale Kommissie vir Vrouelidmate

Druk
PDF
Vrouelidmate is ‘n sinodale kommissie wat saamgestel is uit ‘n verteenwoordiger uit elke ring van die Wes-en Suid-Kaap wat die belange van vrouelidmate en vrouebedieninge op die hart dra.
Wat glo Ons?

Ons glo dat vroue ‘n spesiale geskenk aan gemeentes is - geseën met ‘n ryke verskeidenheid genadegawes, uniek geskep met ‘n fyn aanvoeling vir die behoeftes van mense en die gemeenskap. Ons glo dat vroue met die Here se hulp daarin slaag om geloof prakties uit te leef. Die sinodale kommissie wil ‘n instrument wees wat vroue se potensiaal ontsluit om hul roeping en gawes tot eer van God uit te leef.

Wat doen Ons?

Statistiek

Druk
PDF
Daar is baie maniere om webtuiste besoeke te monitor. Ons gebruik 'n eenvoudige een, Vinaora.  Omdat die monitor elke 15 minute verfris, sal dit jou meer kere per dag as 'n besoeker tel, indien jy langer as 15 minute by die webtuiste vertoef of ná 15 minute weer terugkom.  Jy kan die nuutste data vir besoeke in die regterkantste kolom sien.

Welkom

Druk
PDF

Welkom by ons webwerf!

Jy is een van duisende vroue wat deel is van 'n kleiner geloofsgemeenskap(gemeente) waar elkeen in 'n netwerk van verhoudinge leef, werk en dien. Dit is hier waar jy as christenvrou jou invloed kan laat geld en jou geloof kan leef op jou unieke manier.
  • Klik op die verskillende afdelings waarin jy belangstel. Lewer kommentaar aan die onderkant van enige item.
  • Verryk jouself geestelik of raak betrokke en neem deel aan ons projekte of die vrouekampe. Inligting word gereeld opdateer.
  • Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien en gee jou mening oor sake waaroor daar geskryf is en sê asb wat jou behoeftes is.

Klik hier vir meer inligting oor die kommissie.  

 

Gesels saam

Dagboek

Geen gebeure

Skakels

Banier